Ligging
Ligging is alles … en Waterkloof Hills Estate is perfek geleë in die hart van Rustenburg, naby Waterfall Mall-winkelsentrum en langs die N4-snelweg na Johannesburg en Pretoria. Dié moderne residensiële ontwikkeling word uitsluitlik vir die werknemers van Royal Bafokeng Platinum gebou.