Kommersieel
‘Ten einde die langtermyn volhoubaarheid van die Landgoed, voldoende beleggingsgeleenthede, werkskepping en die beste fasiliteite vir die inwoners te verseker, het die ontwikkelaars ‘n kragtige visie vir toekomstige kommersiële geriewe daargestel om ’n selfvolhoubare stad vir die inwoners te verseker.’
