Home 2018-03-05T09:05:25+00:00

ONTDEK, ONTSPAN EN GENIET ’N GESINSLEEFSTYL VAN GEHALTE.

‘Waterkloof Hills Estate in Rustenburg is ’n residensiële onwikkeling met ’n ideale ligging, wat aan werknemers van Royal Bafokeng Platinum ’n moderne, veilige en bekostigbare gesinswoning bied binne ’n unieke gemengde gemeenskapsleefstyl.’

Kliek hier om die volledige video te sien.

BESIT JOU HUIS

In ’n moderne, beskermde en bekostigbare residensiële ontwikkeling.

PUIK LIGGING

Naby die werk en met maklike toegang tot Rustenburg, Johannesburg en Pretoria.

VEILIG EN BESKERM

Deur uitstekende sekuriteitskenmerke en 24-uur toegangsbeheerde hekhuise.

GESINSLEEFSTYL VAN GEHALTE

Om die lewe en gesinstyd in gemoedsrus te geniet.